Lauriann Vermaak – Rental Manager / Residential

Lauriann Vermaak Email: info@heibergestates.com

Cell: 082 858 7256

Tel: 012 362 4628

Lauriann Vermaak, is vir die afgelope 14 jaar op meer as een gebied verwant aan die eiendomswêreld, betrokke. Gedurende daardie tyd het sy waardevolle ondervinding en kundigheid aangeleer tydens haar werksaamhede by onder andere ’n bekende en toonaangewende stads- en streeksbeplanner in Pretoria. Sy pas hierdie kundigheid vandag in die praktyk toe om nog ‘n beter diens aan Heiberg Estates se kliënte te lewer, waar sy al vir meer as ‘n dekade lank Algemene Bestuurder van Heiberg Estates is.

Lauriann is NQ4 gesertifiseer en is as ‘n uitstekende, toegewyde en uiters suksesvolle eiendomsbemarker, betrokke in die volgende areas: Ashley Gardens, Colbyn, Hazelwood, Lynnwood, Menlo Park en Rietondale. Haar verkoopsrekord is uitmuntend waar sy haar toespits om eiendomme teen die regte markverwante prys, in die kortste moontlikste tyd te verkoop en te sorg dat beide die Koper en die Verkoper, die transaksie in ‘n wen-wen en gelukkige gesindheid afsluit. Lauriann het haarself binne ‘n kort tydsbestek as ‘n toonaangewende agent binne die bo-genoemde areas gevestig.

As Manager of Heiberg Estates Rental Division, she services local as well as corporate and international clients with the utmost professionalism and is widely recognised as a leading marketer, matching the right tenant with the right property at the right price. Lauriann has established absolute trust and credibility over the past decade within the EU countries as well as other diplomatic institutions and she attends to diplomatic rental clients on a regular and ongoing basis. Her bi-weekly Heiberg Estates Rental Newsletter, is sent to more than 120 diplomatic and corporate institutions. Her extensive knowledge of diplomatic rules, regulations and protocol, stands her in good stead and she has concluded more than a hundred diplomatic rental contracts successfully on behalf of Heiberg Estates. Lauriann is always willing and available to share her expertise with all her clients. She prides herself in going that extra mile and most often goes far beyond her call of duty.

Lauriann is a fun loving with a caring and outgoing personality, and is the proud mother of two beautiful kids, presently attending university. Heiberg Estates is fortunate and blessed to have her as a true Ambassador!